Donkerberg Bloodwood

DONKERBERG I BLOODWOOD

Dominique Botha

Donkerberg/Bloodwood is ‘n tweetalige digbundel deur die bekroonde skrywer Dominique Botha. Haar gedigte is diepgesetel in die platteland van haar jeug, en omvorm deur ‘n dryfsand van verlies, moord en liefde. Die gedigte spruit uit ‘n opwelling van melankolie en vreugde, wat tot die leser spreek omdat dit terselfdertyd uiters persoonlik en universeel is. Donkerberg is haar eerste solo-digbundel.

Donkerberg/Bloodwood is a bilingual anthology of poems by the prize-winning writer Dominique Botha. The poetry is deeply rooted in the rural landscape of her childhood, transfigured by the shifting sands of loss, murder and love. The poet draws from a well of deep feeling, of melancholy and joy, resonating with the reader for being both intensely personal and universal. Bloodwood is her first solo poetry volume.

978-0-620942-638 | Hardcover with dustjacket | Poetry | 164 pages | R300 

Dominique Botha is die skrywer van die roman Valsrivier (Umuzi, 2013) wat bekroon is met die Eugène Maraisprys, die Jan Rabie-Rapport-prys, die Universiteit van Johannesburg se debuutprys vir Afrikaanse en Engelse literatuur. Dominique woon in die Dwarsriviervallei in die Boland saam met haar man en vier kinders.

Dominique Botha grew up on a farm in the Free State and immortalised her childhood years in her debut novel False River (Umuzi in 2013). False River was awarded the Eugène Marais Prize, the Jan Rabie-Rapport Prize and the University of Johannesburg Debut Prize for both English and Afrikaans Literature. Dominique lives in the Dwarsriver valley in the Boland with her husband and four children.